Kontak Slaaptyd
Het jy 'n vraag of is jy gereed om te bestel? Ons is hier om te help.
Kontakbesonderhede
- Kontaknommer / WhatsApp: +27 84 554 8540
- E-pos: verkope@slaaptyd.co.za
Diensarea en Aflewering
Ons bedien die Wes-Kaap en lewer landwyd in Suid-Afrika.
Aflewering in die Wes-Kaap is gratis vir bestellings bo R1500. Ander bestellings word volgens kwotasie hanteer.
Ons Belofte
Ons span sal so vinnig moontlik terugkom na jou toe. Slaaptyd bied Afrikaanse diens en fokus op kwaliteit slaapoplossings vir Suid-Afrikaanse huise.
Gebruik asseblief die kontakvorm hieronder om vir ons te se hoe ons U kan help?